Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


'n Volle 100 jaar oud

'n Volle 100 jaar oud
 
2005-11-03


OUMA Dollie van Wyk van Rusthof-ouetehuis het eergister honderd jaar oud geword.

Gebore in Laingsburg, het sy in 1975 as weduwee Paarl toe gekom.

Haar man Cornelius, is reeds in 1972 oorlede. Sy het twee kinders, Margaret Haai en seun Owen van Wyk. Margaret is die ma van plaaslike dokters Fiona en Gustav Haai.

Vir die afgelope vyf jaar bly ouma Dollie in Rusthof ouetehuis, maar kuier gereeld by haar dogter.

Sy kan nog goed sien, maar die gehoor pla so effens.

Sy het nege kleinkinders en 11 agter-kleinkinders.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za