Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarliet oorlede

Paarliet oorlede
 
2005-11-17


’n BEKENDE Paarliet, Fritz Kotze (65), is verlede week in die Paarl MediClinic oorlede nadat hy ’n week tevore opgeneem is na ’n beroerte.

Kotze, ’n afgetrede chemikus, was ’n baie aktiewe lid van die Boland Duitse Mannekoor as begeleier. Hy het ook die koorstukke op rekenaar getransponeer en verwerk.

Hy word oorleef deur sy moeder Sophie en broer George van die Paarl, asook ’n suster Antoinette Kritzinger van Port Elizabeth, en ’n seun, Chris Kitshoff van Kaapstad.

Die begrafnisdiens is Saterdag 11:00 in die St Augustine Katolieke Kerk.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za