Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wie onthou ou dokters?

Wie onthou ou dokters?
 
2005-12-08


’n PAARLSE geneesheer, dr Daan Botes, is besig om ’n boek te skryf oor die geskiedenis van die geneeskunde in die Boland.

Hy is op soek na inligting soos foto’s, geskrifte, mededelings of verhale wat benut kan word, oor gebeure en geneeshere wat voorheen in die Paarl, Wellington, Franschhoek gewerk het.

Dokumente en foto’s sal terugbesorg word.

Hy kan van 10 tot 31 Desember gekontak word op 082-449-7511 of epos drdbotes@iafrica.com.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za