Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gedenkdiens in Strooidak

Gedenkdiens in Strooidak
 
2006-01-12


‘n BEKENDE oud-Paarliet, Jan Pretorius (65), is op 7 Desember by sy huis in Hermanus oorlede aan kanker. 'n Herdenkingsdiens word op 26 Januarie om 11:00 in die Strooidakkerk in die Paarl gehou.

Pretorius het geboer in die Vrystaat en later naby Pietermaritzburg waar hy 'n welbekende veespekulant geword het, voordat hy hom in 1988 op die plaas Parys gevestig het.

Hy was 23 jaar getroud met Welma Stighling en hulle het drie dogters gehad, Madelene, Caren, en Verna.

Hy is in 1983 getroud met Wiwe Ras, ‘n huwelik van 12 jaar, waaruit 'n seun Jean-Jacques gebore is.

Hy is in Mei 2003 getroud met Marieta Roos en verhuis in 2004 na Hermanus.

Hy laat 'n suster, Patrys van Niekerk, sy vrou, vier kinders en ses kleinkinders agter.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za