Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011

Search WWW
Search Paarlpost

Verdrink

Verdrink
 
2006-02-09

’n EPILEPSIE-LYER het in ’n bad verdrink toe hy wou gaan bad het.

Die voorval het Maandag op ’n plaas in Agter-Paarl, Schoone Oord, plaasgevind, toe Johannes September (38) wou gaan bad.

Terwyl die bad geloop het, het Johannes ’n ernstige epilepsie-aanval gekry en in die bad geval. Niemand was in die nabyheid om hom te help nie, en hy het verdrink.

More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za