Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Mak Dikkoppie gesoek

Mak Dikkoppie gesoek
 
2006-03-02


DIE Siderfin-gesin van Burgstraat 43, Wellington, is kliphard op soek na hul mak dikkop van Vrydagoggend verdwyn het.

“Dikkoppie” is vyf maande gelede as ’n pasgebore kuiken in die industriële gebied van Wellington gevind waar sy ma doodgery is. Hy is baie mak, reageer op sy naam en is nie bang vir mense, katte of honde nie.

Verlede Vrydagoggend omstreek 03:00 het hy verskrik geroep nadat hy vermoedelik deur ’n kat aangeval is op die matjie waar hy altyd op die voorstoep slaap.

Enigeen wat die voël gewaar, kan vir Lizette Siderin skakel by 873-2985.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za