Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jong ma sterf

Jong ma sterf
 
2006-04-06


'n JONG Paarlse vrou, moeder van ’n dogtertjie van twee maande, het verlede week Dinsdag aan haar hart gesterf.

Ursula Ross (30) het ’n paar jaar gelede ’n hartklepvervanging gehad.

Sy het blykbaar moeilik herstel van haar swangerskap en die keisersnee waarmee haar dogter, Curstin, twee maande gelede gebore is.

Sy is Maandag verlede week in Tygerberg Hospitaal opgeneem vir ’n hartoperasie om die aanhegting van die klep te herstel, maar is die volgende dag oorlede.

Sy word oorleef deur haar verloofde, Francois Stoffels, en haar dogter.

Sy word Saterdag op Upington, haar tuisdorp, begrawe.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za