Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bejaarde se lyk gevind

Bejaarde se lyk gevind
 
2006-04-06


DIE bejaarde man van Klawer wat sedert verlede week vermis is nadat hy die Paarl Hospitaal besoek het, se lyk is in die Bergrivier gevind.

Flip Koenana (85) het Woensdag verlede week met die hospitaalbussie aangekom by Paarl Hospitaal.

Tydens sy besoek aan die hospitaal, en voordat hy toegelaat kon word vir 'n blaasoperasie, het hy verdwyn, waarna sy familie ’n soektog na hom geloods het.

Hy was blykbaar nie lus vir die operasie nie.

Die polisie het Donderdag die lyk van ’n drenkeling in die Bergrivier
gevind in Suider-Paarl.

Dit is Dinsdag uitgeken as dié van Flip Koenana.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za