Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ouers leer van Tik

Ouers leer van Tik
 
2006-04-20


SANRA nooi alle belangstellendes uit na ’n ouerskapwerkswinkel wat sal konsentreer op Metamfetamien (Tik).

Dit word Dinsdag 2 Mei om 19:00 in die saal van Paulus Joubert Primêr (agter Paarl-Oos Polisiestasie) aangebied.

Kontak Zayile Africa of Karin van der Merwe by tel 972-9671 of 872-5050, vir navrae.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za