Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vrou gevind

Vrou gevind
 
2006-04-20


’n VERSTANDELIK gestremde vrou, Janine Visagie, is op 5 April vanjaar deur die polisie op Wellingtonstasie gevind en bevind haar tans in Paarl Hospitaal.

Sy kan geen besonderhede verskaf oor waar sy vandaan kom of waarheen sy op pad was nie.

Enigiemand wat haar ken, kan die maatskaplike werker Lomé Cronje skakel by 872-21711x2256 of die saalsuster by saal D3 in Paarl Hospitaal (tel 872-1711 x2231).



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za