Jong man gesoek
2006-05-25
DIE familie van ’n twintigjarige man wat verdwyn het, wil graag kontak maak met hom.
Faizel Pietersen van die plaas Olywenhout het 9 Mei van die plaas verdwyn en is nie weer gesien nie. Hy het ’n geel langmou trui, grys driekwart- broek en lap- tekkies aangehad. Hy het ’n krapmerk onder die regteroog.
Diegene wat weet waar Faizel hom bevind, kan vir insp Stephen Moore by 873-2913 skakel.
More
News
|