Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Inbrake

Inbrake
 
2006-07-20


DIE polisie waarsku inwoners van Newton en Vanwyksvlei dat huisbrake en diefstal in dié omgewing aan die toeneem is.

Inwoners word versoek om alle vensters en deure geslote te hou en te alle tye op die uitkyk te wees vir verdagte persone.

Die polisie spits hulle daarop om die probleem aan te spreek, en maak staat op die samewerking van die gemeenskap om misdaad te voorkom.

Enigiemand met misdaadverwante inligting in dié gebied kan die Mbekweni polisiestasie skakel by hul nuwe telefoonnommer 868-9900.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za