Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wie was hulle?

Wie was hulle?
 
2006-08-10


DIE lyke van twee onbekende mans wat albei deur treine gedood is, is steeds nie by die Paarl lykshuis geďdentifiseer nie.

Een man is op 28 Junie by Daljosafat deur ’n trein getref, en die ander man op 15 Julie by Soetendal buite Wellington.

Die onbekende man wat buite Wellington dood is, het ’n groen baadjie aangehad met die letter NYC daarop, wit Millé tekkies, ’n swart wolmus en blou denim jeans. Hy was ongeveer dertig jaar oud.

Diegene met inligting kan die lykshuis skakel by 872-7649.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za