Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Drama by pompstasie

Drama by pompstasie
 
2006-08-10


’n ANC-raadslid van Drakenstein staar ’n klag van aanranding in die gesig.

Die saak spruit uit ’n voorval op 13 Desember toe Johannes Thomas glo handgemeen geraak het met ’n kollega, Monique Williams (20).

Ten tyde van die voorval het Thomas en Monique saam gewerk by die Swartland pompstasie.

Monique het hierna ’n klag van aanranding teen Thomas by die polisie gelê.

Die saak teen Thomas, wat op 1 Maart vanjaar tot raadslid verkies is, word op 31 Augustus by die Tulbagh Landdroshof verhoor.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za