Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Stryery dodelik

Stryery dodelik
 
2006-08-17


’n MAN is Woensdagaand dood na ’n argument met ’n vriend.

Johan de Villiers (51) en Mattheis van der Kaay (40) het die aand in De Villiers se woonstel by Zeederberg Lodge gekuier, toe die argument onstaan het. De Villiers is kort hierna met ’n mes gesteek.

De Villiers was ’n blokman by Seven Days Superette in Noorder-Paarl. Hy was geskei en het twee kinders.

’n Bestuurder van Seven Days, Steve Nortier, het gesê dat De Villiers ’n jarelange getroue werknemer van hulle was.

Van der Kaay is in hegtenis geneem en het Vrydag in die Paarl Landdroshof verskyn.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za