Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Taaldebat bekyk

Taaldebat bekyk
 
2006-09-07


DIE Vriende van Afrikaans, Wellington, het prof Hermann Giliomee genooi om op Wellington te kom praat oor die toekoms van Afrikaans aan tersiêre opleidingsinrigtings.

Hierdie ope byeenkoms vind plaas op Saterdag 16 September om 11:00 in die Goodnow-saal. Alle belangstellendes is hartlik welkom om hierdie byeenkoms oor ’n uiters aktuele onderwerp by te woon.

Vir meer besonderhede, skakel Etienne Smit by 873-3050 of 082-415-1642.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za