Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hoofde vergader

Hoofde vergader
 
2006-09-14


HOëR JONGENSKOOL PAARL was vanjaar die gasheer van die 12de hoofdekonferensie van Suid-Afrika se 25 tradisionele staatseunskole wat van 30 Augustus tot 1 September by Nederburg Landgoed gehou is.

Die tema van die konferensie was “Reconciling equity with excellence”.

Van die uitgelese sprekers wat opgetree het, was prof Stef Coetzee, dr Franklin Sonn, prof Tim Noakes en Clive Roos. Die fasiliteerder was Dave Williams, “Associate Deputy Editor” van die Financial Mail.

Die verwelkoming is gedoen deur kringbestuurder dr Jaap Heiberg.

Benewens die intellektuele faset van die konferensie wat van die hoogste orde was, is besoekers ook aan die kultuur van die Paarl bekend gestel.

Uiteindelik was daar konsensus onder die skoolhoofde dat daar met dié konferensie ’n voorbeeld gestel is “wat moeilik nagevolg sal kan word.”



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za