Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Aunty Jane oorlede

Aunty Jane oorlede
 
2006-10-19


’n BEKENDE Paarliet, “juffrou” Jane Benjamin (94) van Rosarystraat, is onlangs oorlede in die Paarl Hospitaal na ’n kort siekbed.

Sy het 40 jaar onderwys gegee vir die laer grade by die Bethany Congregational Laerskool.

Sy was bekend vir haar pragtige borduur-, hekel- en breiwerk en was vir baie jare beoordelaar by plaaslike skoue.

Sy het in Tempelierstraat grootgeword, en het die laaste jare van haar lewe ingewoon by die gesin van Galiep Abrahams wat haar liefdevol versorg het.

Die begrafnisdiens is vandag om 14:30 in die Katolieke Kerk Our Lady of Dvine Love in Barbarossastraat, met ’n private verassing.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za