Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kultuursentrum geloods

Kultuursentrum geloods
 
2006-11-02


DIE amptelike inwyding van die Breytenbach-sentrum op Wellington vind Saterdagoggend in die Goodnowsaal om 10:30 plaas.

Die sentrum is geleë in die Victoriaanse dubbelverdiepinggebou Grevilleas wat bekend is as die ouerhuis van die skrywer Breyten Breytenbach.

Die gebou is in die laat 1800’s as die Commercial Hotel opgerig en in 1896 deur die Hugenote Seminarie aangekoop om kandidaat-onderwysers te huisves.

Onder die verskillende bedrywighede wat vir die sentrum beoog word, is ’n boekwinkel en koffiekroeg en die aanbied van klasse in drama, musiek, kuns, skryfkuns, fotografie, raamwerk en handewerk. Daar is ook ’n klein teater met sitplek vir 50 mense.

Prof Ampie Coetzee (voorsitter) sal die Grevilleas-Skryfskool aan die publiek bekend stel.Vir navrae, kontak Eugenie Wiggens by 083-308-8492.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za