Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bekende boer oorlede

Bekende boer oorlede
 
2005-05-05


JURIE PRINS, bekende boer en entrepreneur van Simondium, is verlede week skielik oorlede na 'n kort siekbed.

Jurie, woonagtig te Le Bonheur vir 45 jaar, het 18 jaar gelede 'n toeristebedryf rondom die krokodille op die plaas begin.

Die bedryf sal voortaan in die vorm van n familietrust wat bedryf sal word deur sy eggenote, Rice, en hul vyf kinders (Miek, Jurie, Kadys, Alzette en Maryna).



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za