Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Klopsegroep hou karnaval

Klopsegroep hou karnaval
 
2006-11-30


DIE klopsegroep Fabulous Pearlites Entertainers bied op 15 en 16 Desember ‘n karnaval aan op die Pelikaan-sportvelde op Wellington.

Die hekke sal Vrydag om 19:00 en Saterdag om 11:00 open.
Toegang is R15 (R10 vir skoliere).

Daar sal ‘n mallemeule, ander pretritte en stalletjies wees. In ‘n gelukkige trekking op 16 Desember is daar ‘n eerste prys van R500.

Stalletjies kos R400 (R250 vir een dag). Vir navrae, kontak Mappie 083-207-6388, Babbie 073-405-2051, Nazeem 083-275-2625 of Denver 915-2906/873-7038.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za