Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kind (7) aangeval

Kind (7) aangeval
 
2006-12-07


’n SEWEJARIGE dogtertjie is voorverlede naweek wreedaardig in haar ouerhuis verkrag.

Die voorval het Saterdagaand plaasgevind op Raydene-plaas buite die Paarl.

Vernon Jacobs (21) is in hegtenis geneem in verband met die voorval.

* ’n Vrou is in die vroeë oggendure van dieselfde dag in haar huis op die plaas Salomonsvlei aangeval en verkrag.

Sy het die mans aan hul stemme herken. Een man, Mitchell Stalmeester, is dieselfde dag in hegtenis geneem.

Die voorval het Saterdagaand plaasgevind op Raydene-plaas buite die Paarl.

Vernon Jacobs (21) is in hegtenis geneem in verband met die voorval.




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za