Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sterkte teen skurke

Sterkte teen skurke
 
2006-12-07


HOEWEL die feesseisoen vir baie ’n heerlike vakansie beteken, kan dit ook vir baie in ’n nagmerrie ontaard.

Ongelukkig hou misdadigers nie vakansie nie, en misbruik juis dié tyd van die jaar om die onskuldige publiek van hul geld en waardevolle besitting te beroof.

Die stasiebevelvoerder van die Paarl polisiestasie, snr/supt Lennon Tiyo, het gesê dat die polisie tydens die feesseisoen aktief sal optree om om enige misdaad in dié gebied hok te slaan.

Hy het gesê dat terwyl die polisie alle pogings aanwend om die veiligheid van die publiek te verseker, is dit ook belangrik dat die publiek hulle ondersteun en die nodige voorsorgmaatreëls tref vir hul veiligheid deur nie kontant saam te dra nie. Vra iemand om jou huis op te pas as jy weg is.

Rapporteer verdagte aktiwiteite by die polisie: Paarl 807-4000, Wellington 873-3333, Franschhoek 876-8061 of Drakenstein 874-8000.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za