Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sektor

Sektor
 
2007-01-25


’n POLISIE vergadering van sektor 2 en 3 vind Maandag om 19:00 plaas by die konferensiesaal van Joie de Vivre gastehuis.

Dié sektor vergadering is toegespits op die plase en kleinhoewes in die Klapmuts-omgewing en die bekamping van misdaad in die gebied sal bespreek word.

Alle belangstellendes is welkom en vir verdere inligting kan insp Heinrich Groenewald geskakel word by 021-875-5555 of 082-475-3834.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za