Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rhodes trek saam

Rhodes trek saam
 
2007-03-15


DIE Rhode-familie van die Paarl hou Saterdag ’n familiesaamtrek in die Casidra-saal in Louwslaan, Suider-Paarl.

Heel gepas vind dit plaas in die straat langs Suidstraat, waar die woning van stamvader Hermanus (Manie) Rhode, vandag nog staan.

Manie Rhode (1885-1963) was getroud met Christina Jeneke (1889-1938). Was dit nie vir die Groepsgebiedewet nie, sou sy afstammelinge vandag nog in die huis gewoon het wat hy en sy seuns eiehandig opgerig het.

Indien daar nog enige afstammelinge van die Rhode-, Benjamin- en van der Vent-families is wat meer inligting verlang, kontak Gerhard van der Vent skakel by 021-862-4830 of 083-226-9891.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za