Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Raadslid begrawe

Raadslid begrawe
 
2007-04-12


DIE Munisipaliteit hou vandag van 12:30 tot 14:00 ’n gedenkdiens vir raadslid Sienah Saaiman in die Huguenot-gemeenskapsaal. ’n Diens is ook gisteraand by Amstelhof Primêr gehou.

Raadslid Saaiman, wat verlede week in haar slaap oorlede is, word Saterdag begrawe.

Die huisdiens is om 07:30 by Gemsbokstraat 1, Newton, gevolg deur ’n diens om 08:00 by Amstelhoflaan 215, voordat die diens om 09:00 in die Strauss-saal begin.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za