Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Uitstappie

Uitstappie
 
2007-04-19


DIE Vriende van die Wellington Museum onderneem Saterdag ’n uitstappie na die Anglo-Boereoorlog Monument by Laborie-landgoed en die Taalmonument in die Paarl, en nooi belangstellendes uit om dit mee te maak.

Die groep vertrek Saterdag 08:15 van die Wellington Museum. Die toer sal om 09:00 by die ABO-monument begin vir diegene wat op eie stoom daarheen wil reis.

Gidse sal beskikbaar wees om inligting aan die groep oor te dra. Die koste is R10 (R5 vir pensionarisse).



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za