Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Verongeluk

Verongeluk
 
2005-05-26


’n VROU en haar doofstom broer van die plaas Sandrivier buite Wellington het die naweek op die Malmesburypad gesterf.

Ragel September en Spyker (in sy 20’s), het beswyk. Haar man en twee gesinslede is lig beseer en ’n dogter is met beenbreuke in die hospitaal opgeneem.

* ’n Nood wat Zietman Hartnick van Elsiesrivier op die N1 naby die Huguenot-tonnel uit die motor laat klim en oor die snelweg laat loop het, het sy dood beteken toe hy onder ’n motor beland het.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za