Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Die oefening is goed vir almal

Die oefening is goed vir almal
 
2007-06-21


DIE voormalige SA liggaamsbou-, gewigoptel- en bokskampioen, Henry Vaughan, bied boksoefeninge vir mans en dames van alle ouderdomme by die Abattoir-saal aan.

Vaughan, wat tans professionele en amateur boksers afrig, sê dié tipe oefening is ’n uitstekende manier om gewig te verloor en fiks te raak.

Diegene wat belang stel in boksoefeninge of -lesse, kan Henry skakel by 072-805-3574, Mark by 079-340-5360 of Ryan by 079-477-1033.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za