Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wie was hy?

Wie was hy?
 
2007-06-28


DIE polisie op Wellington is op soek na die familielede van ’n man wat onlangs daar doodgery is.

Die man het op 6 Junie vermoedelik in die middel van die R44 naby die Malmesbury vierrigtingstop gestap, toe hy deur ’n voertuig getref is.

Hy is tussen 55 en 60 jaar oud en was slegs geklee in ’n donker trui en ’n onderbroek. Volgens ’n vorige kriminele rekord staan die man moontlik bekend as Saul Windvogel.

Enigiemand wat die polisie kan help om hom positief te identifiseer kan vir insp Hein van der Spuy skakel by 021-864-8446 of 072-292-4450.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za