Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vertel met die blomme

Vertel met die blomme
 
2007-07-26


’n INTERKERKLIKE vrouedag vir vroue Wellington en Newton word op 9 Augustus om 10:00 by die VGK Bergrivier gehou. Die spreker is Marie Lottering wat haar praatjie deur middel van blommerangskikking sal uitbeeld terwyl sy aan die woord is.

Vroue wat belang stel om deel te hê aan die oggend kan deur middel van ’n blommerangskikking inskryf.

Daar is drie kategorië: Kyk die lelies van die veld, Ek is die ware wynstok en Die Vrug van die Gees.

Die inskrywingsgeld is R50. Daar sal verversings teen R5 aangebied word.

Vir meer besonderhede skakel Mariette by 021-873-3455 of 073-375-2167.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za