Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Franschhoeker weg

Franschhoeker weg
 
2007-09-06


’n MAN van Franschhoek is vermis nadat hy na Stellenbosch hospitaal geneem is vir behandeling.

Carools Hooding (42) van Sangelstraat is Saterdag laas deur sy familie gesien toe hy onderweg was na die hospitaal nadat hy aangerand is.

Hy is egter vinnig ontslaan, maar het nooit teruggekom in Franschhoek nie.

Enigiemand met inligting kan vir konst Lunga Wuontyi skakel by 021-876-8061.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za