Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Oud-Gimmie sterk aan

Oud-Gimmie sterk aan
 
2007-09-06


Die OUD-GIMMIE wat ernstig beseer is in die verwoestendende Eendrag-koshuis brand, sterk tans aan in 'n rehabilitasiesentrum by Groote Schuur Hospitaal.

Izak Potgieter (21) moes noodgedwonge vanaf die derde verdieping van die koshuis spring, toe hy en sy kamermaat, Servaas Fick, wakker geskrik het in die brandende koshuis.

’n Noodoperasie is op hom uitgevoer om rugwerwels te herstel.

Tans het hy steeds geen gevoel in sy bene nie, maar ’n familielid het gesê dat hy goed aansterk.

"Dit is tans te vroeg om te bespiegel oor sy verlamming, maar hy is geweldig positief," het sy m a, Ilza, gesê.

Öns is baie dankbaar aan almal vir goeie wense en gebede en ervaar dat dit baie help."

Izak, 'n LL.B. regstudent, sal binnekort sy studies vanuit sy hospitaalbed hervat.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za