Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Claudia Hendricks gesoek

Claudia Hendricks gesoek
 
2007-12-20


GESOEK. Die polisie is op soek na inligting wat vir hulle kan help om vir Claudia Hendricks op te spoor. Hendricks, wat by die Paarl Polisie Kollege werk, is in Oktober laas gesien naby haar woning in Amstelhof. Sy het hierna nie weer by haar werk opgedaag nie. Enigiemand met inligting, kan vir insp Auckland Losper skakel by 021- 807-4000.


More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za