![]() |
|
|
![]()
|
13941. Wine auction - 2007-02-15 EPILEPSY South Africa will be hosting their biggest ever national charity wine auction on 15 March at the Arabella Sheraton hotel in Cape Town.
CHARLESTON HILL: Onthou u die goeie ou dae van bont rompe tot rooi rompe by Charleston Hill Sekondêr? Was u onder die eerste standerd ses- of sewe-klas in 1991?
THE Oaks Preparatory School and College will present their annual fun run/walk on Wednesday 28 February at 18:30 starting and ending at Paarl Mall.
DIE nuwe Drankwet sal na goedkeuring deur die Parlement, aan veral die polisie ’n baie skerp instrument verleen om oortreders van die drankwet en sluikhandel in drank doeltreffend vas te vat.
CITRONA MOTORS op Wellington is aangewys as plattelandse handelaar van die jaar 2006 deur die Ford Motormaatskappy van Suid- Afrika.
LOCAL wine company Cape Coastal Vintners is focusing strongly on exports.
PLAASWERKERS in die Bergrivier-omgewing kan weer gereed staan om aan die Plaaswerker van die Jaar-kompetisie deel te neem. Dié kompetisie word geborg deur Sanlam en die Wes-Kaapse Departement van Landbou om aan plaaswerkers erkenning te gee vir hul kundigheid en knap werk.
A PUBLIC participation process has been launched concerning the environmental impact of a block of flats planned at 546 Main Street, Northern Paarl, by the De Candia family.
A LUNCH-BREAK networking function will be presented in Paarl on 22 February by the Cape Regional Chamber of Commerce and Industry at Simonsvlei’s Restaurant 101 from 12:30.
DIE Wellington Sakekamer bied aan ‘n middagete-vergadering te La Bac Estate op 27 Februarie van 12:30.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|