![]() |
|
|
![]()
|
2581. Gruwelike huwelike: werkswinkel vir pare - 2010-10-15 OM getroud te bly, verg harde werk. ’n Miniwerkswinkel vir paartjies in ’n permanente verhouding word deur Famsa aangebied op 20 Oktober van 17:30 tot 21:30 in die Paarl.
DIE Bevryde, Sappige Vriendinne van die Wes-Kaap met Elsabé Aldrich aan die voortou bied ’n besondere vrouekuierkans aan op Saterdagoggend 30 Oktober vanaf 09:00 in die Paul Roos-gedenksaal, Stellenbosch.
THE Wellington Open Gardens will take place on 23 and 24 October from 09:30 to 17:00.
* Konsert. Little Adventurer After Care hou konsert op Saterdag by Bethel Congregational kerksaal om 15:00. Kaartjies teen R10 is beskikbaar by die deur.
Backsberg Estate Cellars has a vacancy for a Marketing Co-ordinator
Trainee Manager Required Electrical distrubution company has positions for ambitious people to train from delivery sales through to management.
‘n Toesighouer word benodig om 'n na-skool klub op Niel Joubert wynplaas te bestuur.
LAB COM ASSISTENT-INSTANDHOUDING / NUTSMAN (Franschhoek)
MAREFA Sheet Metal Worker/ TIG Welder Qualified or with at least 5 years' experience
Ons benodig die dienste van 'n persoon as: Winkel-assistent
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|