3102. Hou op ons skool afbreek, vra skoolhoof -
2010-08-19
MAANDAGOGGEND om 08:00 het Samuel Daniels, opsigter van LK Zeeman Primêr, soos gewoonlik die toilette van die skool gaan oopsluit en ontdek dat een van die sekuriteitshekke by die seunstoilette afgesteel was.
Read More...