3357. Afrikaanse drama op die planke -
2010-07-15
DIE produksie Mis deur Reza de Wet (’n voorgeskrewe werk vir matrikulante) is van 19 tot 23 Julie en 26 tot 30 Julie te sien by die Ou Meul-teater met bekende akteurs Esther von Waltsleben, Jan-Hendrik Opperman, Stephanie Hough en Vicky Stemmet.
Read More...