5991. Bekende oorlede -
2009-09-10
’n BEKENDE en geliefde persoon in Paarlse mediese kringe, Karel Roodman (68), is onlangs oorlede nadat hy die afgelope maand hartprobleme ondervind het.
Read More...
5992. Paarl-Oos Polisie strewe vir sukses -
2009-09-10
Die afgelope twee weke het die Paarl-Oos polisie verskillende misdaadbekampingsoperasies uitgevoer waartydens daar beslag gelê is op dwelms (Tik, Mandrax en dagga) met ’n straatwaarde van R265 000.
Read More...