7488. Museum neem uitstappie na Riebeek-Wes -
2009-03-26
VRIENDE van die Wellington Museum en ander belangstellendes word hartlik uitgenooi om te deel in ’n uitstappie na die Smuts-woning in Riebeek-Wes en die Oude Kerk Museum in Riebeek-Kasteel op Saterdagoggend 28 Maart om 08:30.
Read More...
7489. Basaar op Pniël -
2009-03-26
DIE Pniël Congregational Kerk hou op Saterdag 4 April hul jaarlikse kerkbasaar vanaf 09:30 tot 14:00 op die kerkplein.
Read More...
7490. Gesinsgesondheidsdag -
2009-03-26
WELLINGTON Gemeenskapsgesondheidsentrum in Dr Abduraghmanlaan, Wellington, bied in samewerking met Drakenstein Subdistrik Gesondheidsdienste en Gesondheidskomitee ’n Gesinsgesondheidsdag op 28 Maart vanaf 09:00 tot 13:00.
Read More...