8431. Kunskalender -
2008-12-04
* KOMEDIE. Frank Opperman vertolk weer die rol van Pottie Potgieter, die werklose Afrikaanse man, wat sy lief en leed in die bekroonde en gewilde eenmanstuk 'Die uwe, Pottie Potgieter' deel by die Oude Libertas-amfiteater op Stellenbosch vanaand om 20:15. Kaartjies kos vanaf R90 tot R110. Bespreek deur Computicket of die Oude Libertas kaartjiekantoor by 021-8097473 of 021-809-7380.
Read More...