9871. Gawie se Water was lank voor sy tyd -
2008-06-26
DIE boere van Wellington se Bovlei gebruik al amper 150 jaar ‘Gawie se Water’ om hulle wingerde, boorde en stokkielande te besproei. Hierdie bergwater is eintlik ‘gesteelde’ water wat vanuit die Witterivier uitgekeer is na die Kromrivier.
Read More...
9879. Droom oopgeduik -
2008-06-26
NA 58 toetse is Mariëtte Rix se droom uiteindelik verwesenlik om as Suid-Afrika se doelwagter haar land te verteenwoordig by die Olimpiese Spele in Augustus in Beijing.
Read More...