![]() |
|
|
![]()
|
1191. Leefstylkalender - 2011-04-14 * Ontbyt. Die VGK Huguenot bied ’n ontbyt met die Springbokafrigter Peter de Villiers as spreker op Saterdag 16 April om 08:00 in die Strauss-saal aan. Die tema is Wêreldbeker 2011.
VERSKEIE Paarlse baanfietsryers het tydens die Wes-Kaapse kampioenskappe wat die afgelope naweek in Bellville aangebied is, goeie rekenskap van hulself gegee.
BLUE STARS VAAR GOED Blue Stars United van Klapmuts het sover in hul nuwe liga (Westelike Provinsie Divisie 2) goeie rekenskap van hulself gegee.
KRIEKET * Paarl-Oos Krieketklub se prysuitdelingsfunksie vind plaas op 6 Mei (19:00) by die Bolandpark-stadion.
DIE nuwe bestuur van Drakenstein Edu-krieketklub vir die 2011/2012 seisoen is onlangs aangewys.
ALLE 2001-matrieks van Weltevrede Sekondêr word uitgenooi na ’n geselligheid op 18 Mei te Orleanspark in die Paarl om 12:00.
MEDIA 24 KOERANTE/NEWSPAPERS
KEARLEY’S TRANSPORT
PART-TIME GERMAN SPEAKING REMEDIAL
Motorhawe Wellington
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|