14021. Leefstyl dagboek -
2006-10-05
Compassionate Friends: Hierdie is ondersteuningsgroep vir ouers (gesinne) wat ’n kind of kinders aan die dood afgestaan het. Hulle vergader elke eerste Donderdag van die aand om 18:00 aan huis van Carel en Rita Greyling in Groenleegte, Paarl. Die volgende vergadering is op 12 Oktober. Navrae by 872-3613 of 083-228-1162.
Read More...