![]() |
|
|
![]()
|
16651. Seniors vier fees - 2005-09-29 DIE week is nasionale Bejaardesorg Week en Rusthof Ouetehuis en die Dienssentrum in Paarl-Oos het ’n vol program.
’n SPOGGERIGE bal word vir Saterdag 5 November beplan as fondsinsameling vir die Andrew Murray Kinderhuis op Wellington.
Kuierplek: DJ Dean is nou elke Vrydagaand van 21:00 tot laat by Raphello’s Pub op die hoek van Lady Grey- en Eilandstraat (regoor Sasko) in die Paarl.
Manager & Assistant Manager needed for new retail outlet in Paarl Mall. Must be able to work shifts. Previous management or supervisory experience essential. References essential.
Siviele Maatskappy te Wellington benodig die dienste van die volgende: 1. “Digger” Operator * Min 2 jaar ondervinding * Moet vorige werksverwysings voorsien.
PAUW GEDENK PRIMêR/PRIMARY Wellington WCED CONTRACT POST / W.K.O.D. KONTRAKPOS GRONDSLAGFASE/FOUNDATION PHASE Graad/Grade 2 (AFRIKAANS)
PAARL POST Verslaggewer Die Paarl Post, een van die toonaangewende gemeenskapskoerante en wenner van die Cronwright Trofee vir Beste Gemeenskapskoerant in Suid-Afrika in 2004, het ’n vakature vir ’n dinamiese en energieke tweetalige joernalis met ’n toepaslike tersiêre kwalifikasie.
MASTERTREADS Ons benodig die dienste van 'n verkoopsman / stoorman
HALFDAG ADMIN POS in Paarl
GENUINE CONNECTION PROMOTIONS (PTY) LTD is a well-established clothing manufacturing company who is seeking: QUALIFIED SEWING MACHINISTS 2-3 years experience essential.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|