![]() |
|
|
![]()
|
2361. man bloei dood ná messteek - 2010-10-21 ’n MAN is verlede week dood nadat hy met ’n mes in die been gesteek is.
TELEFOONDIENSTE is verlede week in Groenheuwel onderbreek toe diewe Donderdagnag 40m telefoonkabels onder die grond langs Rhapsodystraat uitgegrawe en weggedra het.
RESIDENTS of the Sector 5 policing area of Paarl are invited to attend the Community Policing Sub-Forum Meeting on tonight (21 October), at 19:00 at House Paarl Valley in Hospital Street.
DIE bekende Mathys Roets is Dinsdag (26 Oktober) aan die sing op die planke van die Ou Meul-teater.
DIE tweede Fees Idees Skou vind plaas by Simondium Country Lodge van 27 tot 31 Oktober.
DIE Broers met Cobus, Christo en Nic tree Woensdag 27 Oktober om 19:30 by die Toringkerk-saal in die Paarl op.
LAGNES is op Woensdag 27 Oktober om 20:00 te sien by die Ou Meul-teater.
OP 29 en 30 Oktober hou VGK Immanuel hul jaarlikse basaar op die kerkterrein.
AUDITIONS will be held soon for this year’s Drakenstein Festival of Lights talent search competition.
This week The Other Guys and Despicable Me can be seen at Mini Max in Paarl (22-28 October).
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|