![]() |
|
|
![]()
|
2861. Franschhoek Uncorked - 2010-08-19 THE Franschhoek Uncorked celebration will take place on 4 and 5 September in Franschhoek.
NIANELL tree op 20 Augustus by Rhebokskloof Wynlandgoed in die Paarl op.
DIE volgende uitslae is behaal deur skole in die Paarl-omgewing:
DIE Royal Stars Kersfees-orkes bied Saterdag ’n “Big Screen” funksie in die Bo-Bergsaal, Boland Park, waar belangstellendes die rugbytoets tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland kan kyk van 15:00.
KINDERSORG Paarl se algemene jaarvergadering vind op Donderdag 16 September om 19:00 by die Drakenstein Bewaarskool plaas in Mackierstraat.
PAULUS JOUBERT SECONDARY presents a picnic dance as part of their 45th anniversary celebrations at the Huguenot community hall on 20 August from 20:00.
DIE Boeremusiekgilde hou op Vrydag 27 Augustus om 20:00 ’n dans met die orkes Die Manne. Die dans word gehou by Noord-Eind Laerskool.
BOLAND u.16 basketball trials for girls and boys will be held at Paarlzicht Primary on Friday 20 August at 14:30.
* Reunion. The matric class of 2000 at Weltevrede Secondary presents an Old School Party on 27 August at Club Niveau. The party (R10) starts at 20:00. Contact Adriaan on 083-2424-325 or Madelein September on 072-966-4326.
LUS vir ’n bietjie opwinding? Kom luister dan gerus Saterdag 28 Augustus by Cascade Manor na Kingswood College se blaasorkes en word weggevoer met musiek vanaf die klassieke tot die moderne, vanaf jazz tot pop en ja selfs tot by ruk en rol!
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|