![]() |
|
|
![]()
|
1301. Angus Buchan hier - 2011-02-24 ANGUS BUCHAN se welbekende Mighty Men-byeenkoms word die naweek van 18 tot 20 Maart op die Elohim plaas (langs die R44) in Agter-Paarl gehou. ![]()
DIE eerste mediese inligtingspraatjie vir 2011 aangebied deur Paarl Medi-Clinic vind op 9 Maart plaas in die kleinsaal van die NGK Paarlvallei in Bothastraat om 09:30. ![]()
DIE Paarl Blommeklub vergader Dinsdag 1 Maart om 19:00 in die NG Kerksaal te Denneburg, Paarl. Die tema is “Skeppende Ontwerp”. ![]()
* ATKV. Die ATKV Paarl-tak se algemene jaarvergadering word gehou op Maandag 28 Februarie om 19:00 by die Taalmuseum in Pastorielaan, Paarl. Kontak Sandra by 084-419-0761. ![]()
DIE Nasionale Hoërskole Atletiekkampioenskappe vind vanjaar plaas vanaf 24 tot 26 Maart te Daljosafat-stadion in die Paarl. ![]()
Paarl ![]()
Chamonix Wine Farm, Franschhoek ![]()
Wellington ![]()
WESLANDER ![]()
Hanlie's Eiendomme ![]()
|
[ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|