![]() |
|
|
![]()
|
10601. Skrywers gesels oor hul boeke - 2008-04-03 ELKE Saterdag gesels skrywers oor hul boeke by die Protea Boekwinkel op Stellenbosch.
DIE Space Jeug- en Familiesentrum bied ’n gevorderde kursus in kontekstuele pastoraat.
A MIRACLE crusade with Ernest Angley will take place at Mbekweni Rugby Stadium from Thursday 10 April to Sunday 13 April at 18:00 daily.
DIE 26-jarige Namibiër, Stephan Ludik, tree Saterdag om 20:00 op in die Ou Meul-teater.
DIE sanger en liedjieskrywer Phillip de Villiers sal optree by die Ou Meul-teater op Vrydag 11 April om 20:00.
DIE Oesfees op die Solms Delta-wynlandgoed in Groot Drakenstein Saterdagmiddag sal musiek eie aan die Kaapse platteland uitvoer met sewe ensembles.
DIE Breytenbach-sentrum bied in April ’n paar programme aan waarna veral boekliefhebbers kan uitsien.
DIE tweede Stellenbosch Internasionale Klaviersimposium vind vanaf 8 tot 12 April plaas.
AANHANGERS van ligte musiek en jazz kan in die Konservatorium se reeks konserte sien hoe van die land se blaasensembles hierdie genre met oorvloed en gees bemeester.
THE Cape Philharmonic Orchestra is presenting an oratorio festival from Sunday to 13 April in the Groote Kerk in Cape Town.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|