![]() |
|
|
![]()
|
12601. VRAGKOÖRDINEERDER - 2007-07-26 Provincial Transporters
TEN spyte van die 26-12 nederlaag wat die Boland Kavaliers Saterdag op Boland-stadion teen die Haaie van Durban gely het, kan dié span met trots hul bors uitstoot met hul helde-vertoning teen een van die sterker unies in die Curriebeker-reeks.
DIE eerste rugbyspan van Hoërskool Hugenote het Charlie Hofmeyr Saterdag met hul sterte tussen die bene huis toe gejaag met ’n 19-8 tuisoorwinning.
DIE eerste span van Windmeul United Rugbyklub het die afgelope naweek kleingeld van Paarl Rangers gemaak tydens hul derby by die Daljosafat-stadion.
DIE Paarlse liggaamsbouer Douglas Green en sy seun Rishaam het gedurende die vakansie in Bloemfontein as deel van die Wes-Kaapspan aan die interprovinsiale liggaamsboukampioenskap deelgeneem.
* Proewe vir die Paarl Junior Rugby-unie Streekspan vind Saterdag by die Daljosafat-stadion plaas.
THE Van der Lingen Square next to Paarl’s Toringkerk is to undergo a major facelift and will become a paid parking area by Christmas. The project started last week with the removal of the deteriorating tipuana and bluegum trees on the square.
A COMPREHENSIVE environmental impact report for the proposed Levendal project along the R45 in Simondium south of Paarl will be presented to the public on Monday during a public meeting at the Berg River Resort from 17:30 to 19:00
APE exporters have just two weeks in which to enter the annual Exporter of the Year competition which is run by the Cape Town Regional Chamber of Commerce and Industry and sponsored by ABSA.
WITH several local and international accolades already to its credit, there can be no doubting the excellence of Bon Courage’s Inkará Shiraz 2005.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|